Kinderfees 2023 is om die draai en ons kan nie wag om die kinders in ons dorp te bedien hierdie Skoolvakansie nie. Vanaf 10-14 Julie is ons jaarlikse Kinderfees op Laerskool Vastrap se B-veld, maar vir hierdie massive uitreik om n sukses te wees het ons defnitief die hulp van ons Volunteers nodig so indien jy belangstel om betrokke te raak by hierdie geleentheid kan jy op die onderstaande link kliek om jou naam op die Volunteerlys te plaas.

Ons sien uit om God se Extreme Makeover Plan vir ons lewens saam te ontdek hierdie jaar!