Die Bybel het meer as 2000 verwysings na finansies en welvaart. Ons wil jou in hierdie kursus help met wat die beginsels hiervan is, asook hoe jy vryheid kan ervaar in jou finansies. Wat is hierdie beginsels? Kom vind uit Sondae aande om 17:00. Ons skop 7 Mei af! Registreer deur die onderstaande digitale registrasie-vorm in te vul!

Fields marked with an * are required