Global Leadership Summit 2022

GLS 2022 is hier , registreer nou en boek jou plek
Jy wil nie uitmis nie , hierdie kan werklik elke aspek van jou lewe raak en verander in 'n positiewe manier
21 Oktober , dagboek die datum

Veldwinkel

Kom wees deel die 12de November wanneer ons uitreik na die mense in Rustenburg en net teruggee aan die gemeenskap.
Ons glo dat dit jou ryklik sal bless om 'n blessing vir ander te wees

SONDAG DIENSTE

Kom join ons Sondag oggende 09:00
Moet hierdie kragtige dienste misloop , kom wees deel en nooi almal om saam jou te kom

UPPER ROOM

Kom join ons Sondag aande 18:00 waar ons die journey van Markus explore en dieper delf in die woord in.
Jy wil dit nie misloop nie , kom wees deel en bring al jou vriende saam

MANNE BIDUUR

Elke Vrydag oggend 05:00 tot 06:00 kom al die manne bymekaar om tyd in gebed saam te spandeer.
Kom begin jou dag saam met ons op die regte manier

THE JOURNEY

Sondae oggende om 09:00 stap ons 'n journey saam al die tieners by Agapé gemeente, kom wees deel en vat hierdie Journey saam met ons

ONE EIGHTY JEUG

Is jy 'n Tiener wat nader aan die Here wil beweeg?
Kom join ons Vrydae aande om 18:00
Bring jou vriende saam en kom geniet dit saam met ons

CITIGROEPE

Wil jy weekliks meer tyd saam die Here spandeer?
CitiGroepe is 'n wonderlike manier om deel te wees van 'groep wat weekliks bymekaar kom om die Here te aanbid en meer tyd in die woord te spandeer

GRIEFSHARE

Het jy onlangs deur 'n moelike tyd of experience gegaan en wil graag deel wees van 'n groep wat mekaar ondersteun?
Kom join ons griefshare groep , dit is 'n life changing experience
Elke Sondag en Maandag
Kontak nommers is op die advertensie

DIVORCE CARE

Het jy onlangs geskei van 'n geliefde af en is nie seker hoe om dit te hanteer nie?
Ons wil jou help, kom join ons Woensdae aande om 18:00

CELEBRATE RECOVERY

Het jy hulp nodig om 'n verslawing af te skud?
Ons is hier om te help , los al jou details hier onder of kontak vir Esna op 076 840 6735