WELKOM BY

KIDSKONNEKT

ONS MISSIE

ons missie by KidsKonnekt is on n veilige spasie te skep vir ons kinders om verhouding te bou met mekaar, met ander genirasies en met God. Dit is vir ons belangrik dat kinders god se liefde sal ervaar op elke vlak en dat hulle ook op verskeie maniere, naamlik, fisies, emosioneel en geestelik, versorg sal word.  

die groter prentjie waarna ons kyk is dat kinders die vreugde van christen-wees saam met hul maats en ander kan beleef. op hierdie manier probeer ons om n sterk fondasie van waardes by hulle te kweek wat hulle later in hul lewe op vele maniere sal baat. ons sien so uit om jou kind te bedien.

Enige Navrae

As jy enige navrae het,  kom gerus met ons in kontak deur middel van die onderstaande vorm of kontak ons Kerk kantoor.