WORD DEEL VAN ONS OMGEE PROJEKTE

Kom maak 'n verskil in die dorp en raak deel van ons omgee projekte.
Reg deur die jaar is ons besig met verskillende projekte en uitruike om die minder bevoorregdes te help en om net ons dorp 'n beter plek vir almal te maak.

So kom word deel en maak 'n verskil